top of page

DN Makelaars eise prosedure

VOLG DIE STAPPE

HIERONDER

Kry u eis doeltreffend afgehandel

DN MAKELAARS CLAIM PAGE.png

Kontak Ons

Stel ons eenvoudig in kennis

+27 13 235 1734 

 

Om binne 30 dae na die gebeurtenis te eis, en dan sal ons toegewyde span u deur die proses lei.

 

U kan ook vir ons 'n e-pos stuur

info@dnmakelaars.co.za 

en ons sal u die nodige eisvorms stuur om dit in te vul.

DN MAKELAARS CLAIM PAGE (1).png

Dien Dokumente in

U moet die volgende dokumente by ons indien:

  • Voltooide eisvorm

  • Skadeverslag (indien van toepassing)

  • 'n Afskrif van u Suid-Afrikaanse identiteitsdokument

  • 'n Beskrywing van die voorval

    Die polisieverwysing (saaknommer)

  • 'n Afskrif van u Suid-Afrikaanse bestuurslisensie, of 'n geldige SADC-lisensie (in die geval van 'n motorongeluk)

  • Kwotasie vir verlies, herstel (indien van toepassing)

DN MAKELAARS CLAIM PAGE (2).png

Jy's Klaar

Ons sal so gou as moontlik met u in verbinding tree om u in kennis te stel van die uitslag van u eis.

bottom of page