DN MAKELAARS WEBSITE CONTENT (17).png

PERSOONLIKE

VERSEKERING

INSURANCE SOLUTIONS (17)
INSURANCE SOLUTIONS (17)

press to zoom
INSURANCE SOLUTIONS (18)
INSURANCE SOLUTIONS (18)

press to zoom
INSURANCE SOLUTIONS (19)
INSURANCE SOLUTIONS (19)

press to zoom
INSURANCE SOLUTIONS (17)
INSURANCE SOLUTIONS (17)

press to zoom
1/3

Ons toegewyde peroonlike lyn versekering span sal u persoonlike versekeringsportefeulje aanpas en u beskerm teen bykans enige risiko waaran u kan dink.

PERSOONLIKE VERSEKERING

Wat ons aanbied

Eiendom / geboue
Eiendom / geboue

Ons verseker u privaat eiendom of ander geboue vir verlies of skade wat veroorsaak word deur natuurrampe, diefstal, brand, ontploffing en insakking.

press to zoom
Vervoer / Motor
Vervoer / Motor

Kry dekking vir u motor, u passasiers, voetgangers en ander bestuurders. Ons bied versekering teen diefstal en kaping, aanspreeklikheid van derdepartye, teen verlore sleutels en noodherstelwerk. Ongeag watter vervoermiddel u gebruik, of dit nou 'n motor, motorfiets, woonwa, motorboot, seiljag of kajak is, ons het dekking vir u.

press to zoom
Alle Risiko
Alle Risiko

Ons bied dekking vir persoonlike items wat u buite u huis gedra of gebruik word soos selfone, skootrekenaars, 'n tablet, ens.

press to zoom
Huishoudelike inhoud
Huishoudelike inhoud

Dit beteken al u persoonlike besittings en toebehore in u huis, ons bied dekking skade wat veroorsaak word deur diefstal, storms, oorstromings en insakking.

press to zoom